PDA

View Full Version : Hoender Boerdery.

Jong Wit Boer
14 May 2008, 10:49
Goeie dag almal.

Ek wil graag as 'n stokperdjie begin met 'n hoender boerderytjie, meestal eie gebruik vir eers. Ek weet daar is verskillende soorte/rasse hoenders, ek weet net nie watter is meer geskik vir eiers lÍ en watter vir slag doeleindes nie?

Waar koop mens kuikens en wat voer jy hulle? :icon_eyes As iemand my dalk in die regte rigitng kan wys sal ek dit werklik baie waardeer!

Boeregroete.

witbrood1
14 May 2008, 11:10
Ek weet in Pick n Pay hou hulle `n paar hoenders aan. Die is geskik vir eet-doeleindes. Hulle is sommer klaar geslag ook.

Hannes Lottering
14 May 2008, 11:13
Ek weet in Pick n Pay hou hulle `n paar hoenders aan. Die is geskik vir eet-doeleindes. Hulle is sommer klaar geslag ook.

Dit is nou n mooi antwoord!
Die man wil boer met die goed.
Hy soek lewendiges.

Jong Wit Boer
14 May 2008, 11:24
Voorwaar! Ek verkies die met hul vere nog aan en wat rondloop en pik op die grond... :eek:

Scrooge
14 May 2008, 12:45
JWB, ek weet daar is `n hoender boerdery op pad van Heidelberg na Meyerton toe. Ek dink amper dit is ROSS boerdery. Jy kan daar baie hulp kry. Regtig `n klomp vriendelike mense of so nie by 1000% Boer op Balmoral, ek weet hy het op `n stadium met die goed geboer.

Dertignulses
14 May 2008, 13:07
Van hoender boerdery weet ek bokkerol, maar ek weet een ding, pasop vir die swart hoenders!

Jong Wit Boer
14 May 2008, 14:10
Dankie vir die raad Scrooge, ek sal eendag bietjie moet uitry soontoe! En van die swartes bly ek verseker weg! ! :rofl2:

BOSMUIS777
14 May 2008, 16:16
Ek weet in Pick n Pay hou hulle `n paar hoenders aan. Die is geskik vir eet-doeleindes. Hulle is sommer klaar geslag ook.
Ai tog:rofl:

JWB jy moet jouself maar goed inrig, hoenders is maar piepperige diere om mee te boer. Deesdae het hoender boerdry meer verander in braaikuiken boerdery. En dan is daar ander boere wat weer op hulle beurt met hoenders boer eksklusief vir eiers.

Jong Wit Boer
14 May 2008, 16:36

Baie dankie vir die maning. Ja soos wat ek kan agterkom moet jy maar kies vir watter doel jy hulle wil gebruik, braaikuikens of lÍ henne. En dan moet die kuikentjies nog ingeŽnt word ook. Ek verstaan mens kry darem ingeŽnte dag oud kuikens te koop.

BOSMUIS777
14 May 2008, 16:56
Jy kry wel dag oue kuikens te koop maar moet hulle in 'n baie higieniese plek grootmaak. Asook 'n plek waar jy die temperatuur dag en nag kan reguleer. Op die braaikuiken plase is daar groot steenkool oonde wat deurnag gestook word om die temperatuur te reguleer.

BOERLANDER
14 May 2008, 17:02
Jy kry wel dag oue kuikens te koop maar moet hulle in 'n baie higieniese plek grootmaak. Asook 'n plek waar jy die temperatuur dag en nag kan reguleer. Op die braaikuiken plase is daar groot steenkool oonde wat deurnag gestook word om die temperatuur te reguleer.

Tensy jy n lekker groot stukkie grond het, en die hoenders net laat rondloop.
Hokke waar hul kan gaan doeks en eiers lÍ.

Moet net nie vir Boerboel vertel waar dit is nie, want sy honne sal die arme hoenders op n knop jaag.

Frekkie
14 May 2008, 19:07
As jy jou hoenders op die outydse manier aanhou sal Woolworths dit dalk by jou koop. Aan die ander kant is hulle blykbaar baie vol nonsens, met allerhande vereistes waaraan jy moet voldoen. Dit lyk my egter of JWB die hoenders net vir eie gebruik wil aanhou. Die grootse probleem is seker om die natuurhelle uit die hok te hou as dit donker is.

Boer1981
14 May 2008, 23:52
Goeie dag almal.

Ek wil graag as 'n stokperdjie begin met 'n hoender boerderytjie, meestal eie gebruik vir eers. Ek weet daar is verskillende soorte/rasse hoenders, ek weet net nie watter is meer geskik vir eiers lÍ en watter vir slag doeleindes nie?

Waar koop mens kuikens en wat voer jy hulle? :icon_eyes As iemand my dalk in die regte rigitng kan wys sal ek dit werklik baie waardeer!

Boeregroete.

Goeie dag almal

JWB

Lees hier oor braaikuiken grootmaak. Dit is die Ross handleidig:
http://www.rossbreeders.com/broilermanual/broilermanual.htm

Als wat jy moet weet is hierin saamgevat

Kyk hier vir broeiers wat dag-oud kuikens verskaf:
https://smalls.landbou.com/LGMAIN.ASP?PUB=LG&CLASS=114

Indien u enige vrae het, vra maar, ek help graag.
Ek is n kommersiele braaikuiken produsent, en natuurlik, soos julle almal hier, n totse Boer

Groete

Boer1981
14 May 2008, 23:56

15 May 2008, 08:29
'n Mens weet nooit waar die ou boerderytjie kan heengaan nie maar ja, my eerste uitdaging sal wees om my eie Bull Terrier uit die hok te hou :D En die eerste groepie kuikentjies groot te kry. Ons kleinhoewe is redelik goed beveilig maar ek soek rede om my .22 in te span... :gunsmilie:

Ek kan nog net nie besluit of ek net lÍ henne moet kry of sommer 'n paar braaikuikens ook nie? En watter ras hoender is die mees bestand teen siektes?

francois.conradie
15 May 2008, 08:33
En watter ras hoender is die mees bestand teen siektes?

Solank hulle WIT is dinke ek is jy veilig.... :rofl2:

Scrooge
15 May 2008, 08:37
Ek dink die KENTUCKY FRIED CHICKEN behoort die trick te doen HE...HE...HEEEEEEEEEE

Jong Wit Boer
15 May 2008, 08:47
Solank hulle WIT is dinke ek is jy veilig.... :rofl2:

Natuurlik! :rofl: Hoe kon ek nog vra!?

Bokwerda
20 Jun 2008, 00:48
Goeie dag almal.

Ek wil graag as 'n stokperdjie begin met 'n hoender boerderytjie, meestal eie gebruik vir eers. Ek weet daar is verskillende soorte/rasse hoenders, ek weet net nie watter is meer geskik vir eiers lÍ en watter vir slag doeleindes nie?

Waar koop mens kuikens en wat voer jy hulle? :icon_eyes As iemand my dalk in die regte rigitng kan wys sal ek dit werklik baie waardeer!

Boeregroete.

Beste JWB

As jy klein wil begin en mees vir eie gebruik, kan ek jou 'n bietjie goeie raad gee.
Ek hou al oor die twintig jaar 'n paar lÍhoenders aan.
Geskikte rasse is Rhode Island Reds, Australops, New Hanpshires (nie so maklik beskikbaar nie) of gewone werfhoenders (multi-kulturele dus). Kry ook vir jou 'n haan (een haan per vyftien henne is optimaal).
Die bogenoemdes is dubbeldoelrasse en kan jy dus ook slag.
Eiers en vleis van eie hoenders is baie lekkerder.
Mens het nie Huisgenoot se resepteboek nodig nie.
My vrou braai hulle (meestal in hulle eie vet) met net wat sout op. Die lekkerste hoenders is die wat nie eers in die vrieskas geloseer het nie. Slag hom Vrydag, daarna minstens 24 uur besterf (later in die koelkas) en Sondag eet.

As jy spesiaal met braaikuikens wil boer kan jy die goedkoopste eendagkuikens by National Chick in Mooiplaas/Boskop oos van Pretoria kry. Dan het jy egter lampe nodig om hulle warm te hou.
Voer hulle met natuurlike kos (nie met groeistimulante, soos anti-biotika, ens.) As jy meer inligting wil hÍ, soos hoe om 'n warmhoukas te maak (jy kan ook myne leen vir 'n rukkie), stuur 'n epos na taurus@mega.co.za.

Groete.

Jong Wit Boer
23 Jun 2008, 16:23
BAIE dankie Boer1981 en Bokwerda vir jul raad en kommentaar! Ek sien nou eers jul poste, dit help my baie. Ek het gedink my draad is al vergete :laughing1

Ek is besig om my beplanning te doen en soveel as moontlik inligting in te win sodat ek weet wat om te doen sodra ek die eerste kuikentjies gaan koop. Ek het besluit om net die ergste van die winter uit te wag, als reg te kry en dan te begin maar ek brand behoorlik!

Sodra ek reg is gaan ek julle verseker kontak :clap:

Yahred
23 Jun 2008, 16:59
Dag JWB,

Jong as ek jou goeie raad kan gee moet jy jouself eerstens net vergewis met voerpryse anders kan jy dalk 'n verassing op die lyf loop.

Ross A1 braaikuikens is amper algemeen verkrygbaar, die naaste aan die Pretoria omgewing is heel waarskynlik Alfa Kuikenplaas. Hulle kuikens is reeds ge-ent en is geteel met goeie weerstand teen waterpens. Kontak no. 012- 5611205.
Hulle groeisiklus is ook gunstig.

Vir lÍ hoenders gee ek persoonlike voorkeur aan Haagners se rasse. Die Koekoeke het nog altyd goed gedoen maar praat met die ouens daar vir 'n aanbeveling vir jou omgewings toestande.
Persoonlik sal ek aanbeveel koop liewer die vier weke oue kuikens. Dis wel bietjie duurder maar uiteraard sal jou risikos kleiner wees.
Haagners Poultry farm Potchefstroom Kontak no. 018-2981138

Groetnis

Boer1981
23 Jun 2008, 18:17
BAIE dankie Boer1981 en Bokwerda vir jul raad en kommentaar! Ek sien nou eers jul poste, dit help my baie. Ek het gedink my draad is al vergete :laughing1

Ek is besig om my beplanning te doen en soveel as moontlik inligting in te win sodat ek weet wat om te doen sodra ek die eerste kuikentjies gaan koop. Ek het besluit om net die ergste van die winter uit te wag, als reg te kry en dan te begin maar ek brand behoorlik!

Sodra ek reg is gaan ek julle verseker kontak :clap:

Dis wys om te wag tot na die winter. Ek het vandag 76000 kuikens geplaas, en sien nie uit na die volgende 35 dae siklus nie.

As jy van dag 1 af self wil grootmaak stem ek saam met Yahred, vat Ross kuikens.

Jy sal moet verhit, anders gaan hulle voer eet maar nie gewig kry nie, of nie soos hulle moet nie.

Laat weet as daar iets is waarmee ek kan help.

Groente

Yahred
23 Jun 2008, 19:08
JWB,

Die vrou wys my netnou 'n ding van ouens wat 'n opleidings video bermark t.o.v. spesifiek die grootmaak van braaikuikens. Kos blykbaar R150 + posgeld - glo my dis nie geld vir inligting nie, veral nie in hierdie bedryf nie.

031-332 2592 of 082 579 6578 na 5 nm.

Bel maar, ek sien die advertensie is al 'n paar maande gelede geplaas.

Jong Wit Boer
24 Jun 2008, 08:47
Baie dankie julle!

As ek dan reg verstaan sal ek moet verhit om dag oud kuikens gewig te laat kry? Ongeag of dit in die winter of somer is? Of moet mens verhit ongeag die seisoen? En as ek belsuit om die 4 week oue kuikens te koop hoef ek seker nie te wag tot die somer hier is nie want hulle is seker nie meer so pieperig nie?

O ja en 'n ander vraag. Sou ek dag oud kuikens koop op hoeveel dae en hoeveel keer moet hulle ingeŽnt word of is hulle reeds ingeŽnt? Ek neem aan beide lÍ hoenders en braai kuikens word ingeŽnt?

En dan so gepraat van voer, wat is die verskil tussen groeistimulante en natuurlike kos en waar is die beste plek om te koop in PTA omgewing? Asook die waterbakke en kosbakke, saagsels ens.?

VERMAAK
15 Oct 2009, 19:25
Ek Wil Graag Weet Hoe Kyk N Mens Of Dit N Hennetjie Of N Haantjie Is By Kuikens

Wit Jan
15 Oct 2009, 21:39
Vermaak jy vat nou daardie kuiken tussen die palms vas met die kop wat vorentoe wys. En dan sÍ jy.....

Ek sÍ kykenkie va my, seg da vi my van waffer sex as gjy....

en dan behoort die kuiken vir jou te wys........ nee wag ek grap sommer.

Hier is beitjie meer akurate inligting:

Methods of chick sexing
There are two chief methods of sexing chicks: feather sexing and vent sexing.

Feather sexing
Main article: Sex link
Feather sexing is easy, but it requires that the chickens be specially bred to manifest their sex in differences in the feathers as hatchlings. These are usually hybrids rather than true breeds, and are called sex linked chickens. Female chickens in these breeds have longer wing pinfeathers than the males do, which makes them relatively easy to tell apart. Most chickens do not have these traits bred into them, and the hatchlings are identical to all but the skilled eye of the professional chicken sexer.

Vent sexing
Vent sexing, also known simply as venting, involves literally squeezing the feces out of the chick, which opens up the chick's anal vent (called a cloaca) slightly, allowing the chicken sexer to see if the chick has a small "bump", which would indicate that the chick is a male. Some females have very small bumps, but rarely do they have the large bumps male chicks possess.

The sexual organs of birds are located within the body; the professional vent sexer has studied their external appearance, which can fall into as many as fifteen basic patterns, and learned to identify which ones are male and which female. Many professional vent sexers are Japanese, where the method originated. A seminal paper about vent sexing was published in Japan in 1933 by Professors Masui and Hashimoto, which was soon translated into English under the title Sexing baby chicks. After Masui and Hashimoto's discovery, interested poultry breeders brought in people who had been trained by them to teach the technique, or sent representatives to Japan to learn it.

Alternative methods
Small poultry farmers whose operations are not of sufficient size to warrant hiring a chicken sexer must wait until the hatchlings are four to six weeks old before learning the sexes of their chickens. At that time their secondary sex characteristics begin to appear, making it possible for anyone with a minimal amount of training to sex a chicken.

NATagterDIEoor
12 Jul 2011, 10:31
Jong Wit Boer (as jy ooit nog hier is). Hoe gaan dit met die hoenders? Het als toe so uitgewerk soos jy gehoop het die sou?