PDA

View Full Version : Hoe om 20 kg in 8 week te verloor.



Glitterati
30 Jul 2010, 12:03
Hoe kan iemand 20 kg in 8 weke verloor?

Vroutjie
30 Jul 2010, 12:09
Wil ek ook weet asseblief

boerseun3
30 Jul 2010, 12:11
Toe ek in 2007 werkloos was, het ek 28kg verloor in 9weke.(ek is ernstig!)

LID 5876
30 Jul 2010, 12:12
Toe ek in 2007 werkloos was, het ek 28kg verloor in 9weke.(ek is ernstig!)

Ek het 55kg in 3 weke verloor. :neener:

Vlamme
30 Jul 2010, 12:18
Ek het parasiete opgetel in 1996. Dit het so 3 maande gevat en my gewig het geval van 60 tot 45kg.

Indien een van julle belangstel soen net die honde oopmond 'n paar keer 'n dag en hoop vir die beste!
Ek het gewoonlik my suigstokkies met my hond gedeel. Ek lek - sy lek.
Ek doen dit nie meer na 1996 nie.:D

FourieMartin
30 Jul 2010, 12:21
Ek het 55kg in 3 weke verloor. :neener:


:yikes:Dan is jy of/ n diabeet of/ n Hipetitus leier..... want daardie tibe gewigs verlies soo vinnig is onmoontlik vir die ligaaam om te verwerk.......

Vierkleur
30 Jul 2010, 12:23
Probeer die

This soup diet comes from the Heart Hospital and is used for patients who need to
loose weight fast before surgery
BASIC SOUP:
900gr tomatoes
6 large onions
2 beef blocks
1 packet white onion soup
1 bundle celery
2 tin green beans
2 green peppers
1.5 kg carrots
METHOD
Use salt, pepper and parsley to taste and cut veggies into smaller blocks. Top up with water and boil for ten minutes and then simmer on lower temp until veggies are soft.
Eat soup when you are hungry, whenever you like. The soup does not contain any calories, but will make you lose weight!!!
You may drink coffee and tea with no sugar and fat free milk.
You may drink at least 6 – 8 glasses of water a day
VERY IMPORTANT
NO BREAD
NO ALCOHOL
NO GASSY COOLDRINKS
NO DIET COOLDRINKS
DIET PROGRAMME
DAY 1:
Soup and fruit (NO BANANAS)
Eat only soup and fresh fruit – any fruit except bananas
Soup and veggies
DAY 2:
Eat only soup and veggies. Eat as much as you want. Don’t eat beans, peas or mielies. Don’t eat any fruit. Reward yourself with a baked potato and butter for dinner
DAY 3:
Soup, fruit and veggies
Eat as much soup, fruit and veggies as you want. Don’t eat a potato (by this time you should have lost 2.5 – 3 kg if you don’t cheat
DAY 4:
Soup, bananas and fat free milk
Eat soup, bananas and drink fat free milk. Eat at least 3 bananas. These contain high calories and carbohydrates. By this time your body will need them to prevent cravings
DAY 5:
Soup, beef and tomatoes
Eat soup beef and tomatoes. You may eat 500gr beef and 6 tomatoes.
DAY 6:
Soup and beef (fish or chicken)
Eat soup, veggies and beef (fish or chicken). You may eat as much as you like but NO potatoes.
DAY 7
Soup, brown rice, veggies and fruit juice:
Eat soup, brown rice and veggies. Eat as much as you like. You may have unsweetened fruit juice You may change beef for chicken or fish on the relevant days
By this time you should have lost 6 – 8 kg if you did not cheat. You may carry on with this diet as long as you like. It was designed to burn fat quickly and to rid your body of toxins. It is completely safe. It is used for heart patients who need to loose weight before big operations. It is very important that you stop with the diet 24hrs before consuming alcohol. REMEMBER: THE MORE SOUP YOU EAT THE MORE WEIGHT YOU WILL LOOSE

bravo
30 Jul 2010, 12:25
Ek het 'n goue reel gehad toe ek nog pal in die gimnasium gekuier het en dit het gewerk.

Moet nooit iets eet na ses uur in die aand nie.
Drink dan slegs water.

Dit het gewerk as ek skielik 10kg of meer wou verloor in twee weke.

As jy na ses eet sit 'n persoon net stil.. soos kyk TV of gesels en die kos verander na vet.. het ek dit op gesom. O.ja moet nie jou knoffelhuisie vergeet wat jy elke oggend en aand moet afsluk nie.

KALOh
30 Jul 2010, 12:25
Probeer om minder te eet, dit werk nogal

LID 5876
30 Jul 2010, 12:28
:yikes:Dan is jy of/ n diabeet of/ n Hipetitus leier..... want daardie tibe gewigs verlies soo vinnig is onmoontlik vir die ligaaam om te verwerk.......

Gelukkig is ek geseŽnd met n goeie gesondheid. Net soms met n bietjie luiheid.

Nee ou pellie, dit het 3 weke gevat om die egskeiding af te handel. :evil6:

FourieMartin
30 Jul 2010, 12:30
Hoe kan iemand 20 kg in 8 weke verloor?

Ruil helfte van jou televisie tyd met aktiviteits dyd/ stap , speel, oefen, ens.......(1)
Moet nie eet na 18h00 in die aand nie, bere eerder jou kos vir middag ete of ontbyt....(2)
Drink baie water deur die dag.......(3)
Sny tussen ete knibbel happies uit.......(4)
Glimlag so veel as moontlik.......(5) As mens posetief en opgewek is dan voel jy meer aktief en minder honger=Gewigs verlies......

Andre Muller
30 Jul 2010, 12:33
My ouboet het omtrent 75 kg in 'n maand of twee verloor, maar sy het die huis en die kinders gekry:evil6:

Op 'n ernstiger noot, my kleinboet het 80kg in 2 jaar afgeskud, deur reg te eet, en fiets te ry, hy het die eerste 6 maande ampr 55kg verloor.

Eet reg, en oeffen.

Vrede

Andre

LID 5876
30 Jul 2010, 12:37
My ouboet het omtrent 75 kg in 'n maand of twee verloor, maar sy het die huis en die kinders gekry:evil6:

Op 'n ernstiger noot, my kleinboet het 80kg in 2 jaar afgeskud, deur reg te eet, en fiets te ry, hy het die eerste 6 maande ampr 55kg verloor.

Eet reg, en oeffen.

Vrede

Andre

Myne het die fout gemaak om na 2 maande huiskoop die pad te vat. Ek het dit behou en moes haar R250 uitbetaal op die huis. Het die kinders na 2 jaar gekry. Net kom aflaai en vort. :D

FourieMartin
30 Jul 2010, 12:41
Gelukkig is ek geseŽnd met n goeie gesondheid. Net soms met n bietjie luiheid.

Nee ou pellie, dit het 3 weke gevat om die egskeiding af te handel. :evil6:


Ahhhhhh :icon_eyes Nou sien ek..... Duuuuhhhhh
In daai geval het ek 80kg verloor in 2 weke...... vinnig vinnig....he he he ...

LID 5876
30 Jul 2010, 12:42
Ahhhhhh :icon_eyes Nou sien ek..... Duuuuhhhhh
In daai geval het ek 80kg verloor in 2 weke...... vinnig vinnig....he he he ...

he he he hehe :D

boerseun3
30 Jul 2010, 12:43
Ek het 55kg in 3 weke verloor. :neener:

Goeie griet maar jy was dik, jong:yikes:

LID 5876
30 Jul 2010, 12:46
Goeie griet maar jy was dik, jong:yikes:

:neener: Ja swaer ...................

hmmmm
30 Jul 2010, 13:15
Hoe kan iemand 20 kg in 8 weke verloor?


Hi Glitterati,

Gaan sien a dieetkundige. Ek is 1.89m en het 7 weke terug 142kg geweeg, ek weeg nou 119kg.

60 minute kardio 5 keer a week in die gym, plus a eetplan (lw. dis NIE a dieet nie) wat die dieetkundige rondom jou behoeftes/bewegings opstel en dis moontlik!

Boere Pelgrim
30 Jul 2010, 14:02
Dit is maklik.Kom werk twee weke op die plaas hier by my.Nie net gaan jy geindoktrineer wees nie maar gaan jy ook strepe gewig verloor.
Weeg ongeveer 117 kg in die somer.Gaan af na 105 in die winter.

dude100
30 Jul 2010, 14:29
Die een werk ook baie goed ek het dit al gedoen en het ook ander gesien wat baie suksesvol was, volg instuksies mooi. Jy kan meer as 20kg in 8 weke verloor GLO MY.

1) Dra een stel klere vir die hele tydperk 8 weke of dalk langer.
2) Bad glad nie en borsel ook nie tande nie.
3) loop patrolie en doen landmyn opspooring in 35C+ "Angola is 'n gooie plek vir dit".
4) Loop vir die selfde tydperk ELKE DAG met R1 of R4 met webbing of myn verklikker.
5) Hardloop van tyd tot tyd van AK47 petrone of Russiese mortiere weg.
6) Nou vir die heel belangrikste deel EET RATPACS elke dag is beskikbaar van No1 tot No 6.

Lekker dag aan almal LMGA

Jewels
30 Jul 2010, 15:16
Eet wat jy wil!! Jy gaan dit nog mis in die tye wat kom...

As jy dan nou wil gewig verloor - eet minder en besoek die kleinhuisie meer...

Rooi Jan
31 Jul 2010, 18:48
Ek het 55kg in 3 weke verloor.

Het jou vrou weggeloop? ;)

Anker
31 Jul 2010, 18:53
Het jou vrou weggeloop? ;)

Hehehe!! Jou mes!!

Crystal
31 Jul 2010, 20:11
HOE OM 20KG IN EEN WEEK TE VERLOOR!

MAANDAG
Ontbyt: Halwe koppie flou tee
Middag: Halwe pruimedant-pit
Aand : 1 Mossie-boud (oondgebak)

DINSDAG
Ontbyt: Gekapte krummels van een roosterbrood
Middag: 1 doughnut gaatjie (sonder suiker)
Aand: Lees Ďn resep vir gebraaide kalkoen deur

WOENSDAG
Ontbyt: 1 duifeier (gekook)
Middag: 6 papawer-saadjies
Aand: Bye knieŽ in asyn gemarineer

DONDERDAG
Ontbyt: 10 tamatiepitte
Middag: 1 nawel van Ďn lemoen
Aand: 3 aartappel-ogies

VRYDAG
Ontbyt: 2 kreef-voelers (suig net)
Middag: 1 gekookte skoenlapper-lewer
Aand: Sopaftreksel van ín jellievis-been

SATERDAG
Ontbyt: 4 gekapte piesang-pitte
Middag: 1 goudvisvin (liggies gekook)
Aand: Geroosterde muggie-boud

SONDAG
Ontbyt: Ingelegde suiker-bekkie-tong
Middag: Prima-rib van n paddavis
Aand: Geroosterde springkaan-boud

MAANDAG
Bel vir AVBOB en tref begrafnisreŽlings

n Vrou is NOOIT te vet nie, net soms nie lank genoeg vir haar gewig nie.

boerseun3
31 Jul 2010, 20:39
Hierdie is nie meer n website nie -dis n crash site!

christo heinz
31 Jul 2010, 20:47
Hierdie is nie meer n website nie -dis n crash site!

Boerseun; dit is normaal dat die naweek aan die einde van n maand dit n bietjie stil is hier op BV.

Die "site" sal nie "crash" nie, die nuwe lede wat daagliks aansluit is n bewys daarvan.

Onthou ook net die volgende, hierdie blad is nie geskep as die Boerevolk se regering nie, dit is net n gespreks forum medium om die Volk te laat kommunikeer, en die Boerevolks wees ideaal uit te dra.

Die blad self gaan nie ons vryheid teweeg bring nie, dit is die voortvloeisel hieruit wat dit gaan virseker. :)

Rosie
31 Jul 2010, 21:45
Dis maklik om gewig t verloor. Sorg alleen vi 5 kinders (20maande tot 15jaar.) dis heeldag op en af en heen en weer. Mens het ni nodig om gym toe t gaan ni en glo my somtyds vergeet mens om t eet. :)

christo heinz
31 Jul 2010, 21:48
Dis maklik om gewig t verloor. Sorg alleen vi 5 kinders (20maande tot 15jaar.) dis heeldag op en af en heen en weer. Mens het ni nodig om gym toe t gaan ni en glo my somtyds vergeet mens om t eet. :)

Hehehe; pragtige moederlike situasie waarin jy jouself bevind.

Voorwaar n Roos (Rosie) onder die dorings!!! :)

Pacific Barbarian
1 Aug 2010, 17:21
Hoe kan iemand 20 kg in 8 weke verloor?


Eet minder en hop as jou man praat!:p