Alle aangeleenthede waar die Boerevolk se mense by arbeidsake betrokke is, veral tov Menseregteskendings teen die Boerevolk, word HIER geplaas
Hi, my naam is Thessa, 072 812 4267, & ek is dringend opsoek na 'n lift vanaf Pretoria na Harties & weer terug, net vanaf Mandae tot Vrydae asb. Hoop daar is enige iemand wat my baie dringend sal kan help. Skakel my seblief dringend op die bogenoemde nommer. Groete Thessa
Asof die xenofobia nie genoeg van ons aandag verg nie.... Hoe gaan ons in elk geval weet as hulle begin staak het? :wtf:
Ek hoop iemand hier kan my help. Ek wil my besigheid registreer as 'n verskaffer aan maatskappye soos Sappi en PG Bison. My omset is minder as R 5 miljoen per jaar dus hoef ek nie te voldoen aan BEE. Is daar enige iemand hier wat my in die regte rigting kan wys. Dankie
Nee dit gebeur nie in Mandelatopia nie... http://www.thisislondon.co.uk/standard/article-23578775-details/Phillips:+'Give+whites+positive+discrimination'/article.do
Wel die is nou aan,die petrol werkers gaan van 1 SEPTEMBER 2010 Staak--inligting ontvang van versekeraar van petrol tenker maatskappy Hi Everyone, Please be advised that the Unions have confirmed that the Petrol Industry workers will be on strike starting on Wednesday this week 1...
Is dit nou deel van die goeie werk wat die VF Positief binne Dingaan se kraal doen? :neener:
NUM sluit by staking aan Aug 27 2010 10:06 Johannesburg. – Die National Union of Mineworkers (NUM) het Vrydag gesê hy gaan volgende week sy mynbedrywighede tot stilstand bring uit ’n solidariteitstaking met staatsdienswerkers. “Die NUM steun die openbare sektor-staking ten volle en sal...
Johannesburg - About 145 000 policemen, traffic officers and prison warders will join the public sector wage strike on Saturday, the Police and Prisons Civil Rights Union (Popcru) said on Wednesday. "Hereby today, we wish to categorically state intention to join the current national public...
Ek weet nie of dit die regte plek is nie, so sal n mod hom dalk skuif
Wat se &$&$(£ nonsens is dit hierdie? Nou nie dat dit my sal affekteer nie. Ek het in 1993 laas 'n nuwe kar gekoop... :(
Dagse, Daar is 'n jong boerseun wat tans in matriek is in 'n tegniese skool in Pretoria. Hy wil graag volgende jaar begin as 'n vakleerling as 'n Passer en Draaier of Gereedskapsmaker. Sy huidige punte lyk heel goed maar soos julle almal weet het hierdie jong man 'n wit vel en sy ouers is...
Minister wants to punish EE offenders http://www.busrep.co.za/index.php?fSectionId=561&fArticleId=5575689
Woeste dinge het al gebeur tydens stakings maar die een is nuut! :uhoh:
Van September sal almal wat enige geld verdien by SAID moet registreer, maak nie saak hoeveel julle verdien nie, het Pravin Gordhan die minister van finansies, in die parlement gese. Selfs mense wat minder verdien as die vlak waarop hulle moet begin belasting betaal, sal moet registreer, of...
Ek het vanoggend by 'n vriend by binnlandse saake gehoor dat die departement van arbeid vandag landsweid gaan begin om arbeid / ers op plaase te ondersoek. Wat die doel van die ondersoek is weet ek nie, ek vermoed hulle soek "skietgoed teen die boere". Kry maar jou huis in orde.
Hi My man gaan more vir 'n onderhoud, ons bid al hard dat God ons moet hoor en ons help om 'n beter lewe te kan skep vir ons gesin, ons almal weet hoe sterk gebed is, kan ek jul vra om asb hom in jul gebed in te sluit. Ons bid dat as dit Sy wil is, asb dat hy die werk mag kry. By voorbaad, dankie!
Nou net op tv nuus daar is n onwettige brt taxi staking glo in Johannesburg die mense moet nou trein ry.:icon_spri
Mother of strikes to hit SA Apr 30 2010 15:42 Print this article | Email article Related Articles Transnet faces worker revolt Regulator slams Transnet costs Transnet bemoans Nersa verdict Transnet tables final wage offer Johannesburg - South Africa's transport system is expected to...
COSATU Today | COSATU Press Statements PRINT CWU & COSATU CALL FOR A TOTAL BAN OF MODERN-DAY SLAVERY – LABOUR BROKERS The Communications Workers Union calls on to all workers to participate in a planned march on the 14th of May 2010 (Friday). The march starts at 09h00 at Mary Fitzgerald...
2010-05-06 07:30 For those of us who are unfamiliar with terms such as, “ni hao”, “hen gao xing rèn shí ni” and “duo shao qián?”, might I suggest reading the Idiots guide to Mandarin 101? For anyone still confused, these phrases in short, are Chinese for “hello”, “pleased to meet you” and...
Use this control to limit the display of threads to those newer than the specified time frame.
Allows you to choose the data by which the thread list will be sorted.
Order threads in...
Note: when sorting by date, 'descending order' will show the newest results first.
Forum Rules