Bladsy 1 van 3 123 LaasteLaaste
Wys resultate 1 tot 15 van 39

Draad: Nag van die lang messe

  1. #1

    Verstek Nag van die lang messe

    There are vicious rumours doing the rounds that most blacks are
    waiting for Mandela to die as the sign to attack. I have been trying
    to find out more about this for more than a year. The operation has
    no real official name, but it is referred to commonly as "Operation
    White Cleanup" ( <- most common) and/or "Night of the Long Knives".

    In my quest to find out more about this "Operation White Cleanup" I
    have found the following:

    1. I have been unable to confirm the existence of such a plan, but,
    2. 9 out of 10 black people are aware of the rumour.
    3. Whenever a racial dispute occurs the phrase "wait till Mandela
    dies" has often been used.
    4. The younger blacks believe such a plan exists, and,
    5. Most black people are prepared to take part should such a plan be
    effected.

    In speaking with some blacks it is apparent that a single black
    person who believes the plan exists can spark the rest into action.
    So, even if the plan does not really exist, the majority will see a
    single racial incident directly after Mandela's death as the start
    of "Operation White Cleanup".

    The whole thing may have started as a rumour, but enough blacks know
    of it that it has become a reality. White people in South Africa can
    deny it to the end of the earth, but we are in REAL danger. This is
    no joke and any person with half a brain can see that this rumour has
    spiralled out of control.

    So to answer you questionÖ YES! The WILL be and "ETHNIC CLEANSING"
    once Mandela dies.

    I have prepared myself and we have a gathering place where we can
    fortify for 4 weeks after Mandela's death. If nothing happens it will
    be a miracle. We will not have wasted anything and have gained a
    holiday. If "Operation White Cleanup" does happen we might just make
    itÖ

    Unfortunately I cannot speak for the rest of the White population and
    I fear many will die before they know what is happening. It will be
    an all out race war and you political orientation will not protect
    you!


    Bron: www.vaandel.co.za

  2. #2
    Steunpilaar Volksregister Boere Staatsman's Avatar
    Aansluit Datum
    2005-Oct-Thu
    Plek
    Ons Geskiedenis moet voortleef
    Poste
    2,679

    Verstek Re: Nag van die lang messe

    Ragel - jy slaan die spyker op die kop en ek dink nie die meerderheid blankes slaan ag hierop nie. Hulle maak dit maar net af as nog 'n grap.

    Hierdie gaan 'n lelike ding wees en ek dink die tyd is nader as wat ons dink.

    Ons mense moet net op JaHWeH vertrou, gereed wees om tot enige aksie oor te gaan indien nodig.

    Hierdie gaan ons tweede Bloedrivier wees waarvan Siener gepraat het. Ons moet net sorg dat ons op 16 Des 2005 weer ons gelofte aan Hom herbevestig want dit gaan dalk ons laaste kans wees

    Waar is 'n veilige bymekaarkom plek - stuur asb per PM

  3. #3

    Verstek Ant: Re: Nag van die lang messe

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur willieb
    Waar is 'n veilige bymekaarkom plek - stuur asb per PM
    Ek gaan sommer hierdie vraag hier antwoord aangesien baie mense nie weet wat om te doen nie. Daar is n dokument op die werf wat julle baie kan help met die meeste van julle vra. Ek weet dit is n lang dokument maar dit is baie belangrik.


    http://www.boerevryheid.co.za/module...viewfile&id=34
    God regeer

  4. #4
    Steunpilaar Volksregister Boere Staatsman's Avatar
    Aansluit Datum
    2005-Oct-Thu
    Plek
    Ons Geskiedenis moet voortleef
    Poste
    2,679

    Verstek Re: Nag van die lang messe

    Enige verdere nuus oor hierdie aangeleentheid - 26 Jan 2006 kom al nader.

    Plaas asb enige informasie rakende die hierdie onderwerp hier sodat ons op hoogte kan wees wat waar in die land aan die gang is. Indien moontlik noem spesifieke tye en plekke van gebeure of aanduidings.

  5. #5
    WitKoppen
    Besoeker

    Verstek Ant: Nag van die lang messe

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Racheltjie de Beer
    There are vicious rumours doing the rounds that most blacks are
    waiting for Mandela to die as the sign to attack. I have been trying
    to find out more about this for more than a year. The operation has
    no real official name, but it is referred to commonly as "Operation
    White Cleanup" ( <- most common) and/or "Night of the Long Knives".

    In my quest to find out more about this "Operation White Cleanup" I
    have found the following:

    1. I have been unable to confirm the existence of such a plan, but,
    2. 9 out of 10 black people are aware of the rumour.
    3. Whenever a racial dispute occurs the phrase "wait till Mandela
    dies" has often been used.
    4. The younger blacks believe such a plan exists, and,
    5. Most black people are prepared to take part should such a plan be
    effected.

    In speaking with some blacks it is apparent that a single black
    person who believes the plan exists can spark the rest into action.
    So, even if the plan does not really exist, the majority will see a
    single racial incident directly after Mandela's death as the start
    of "Operation White Cleanup".

    The whole thing may have started as a rumour, but enough blacks know
    of it that it has become a reality. White people in South Africa can
    deny it to the end of the earth, but we are in REAL danger. This is
    no joke and any person with half a brain can see that this rumour has
    spiralled out of control.

    So to answer you questionÖ YES! The WILL be and "ETHNIC CLEANSING"
    once Mandela dies.

    I have prepared myself and we have a gathering place where we can
    fortify for 4 weeks after Mandela's death. If nothing happens it will
    be a miracle. We will not have wasted anything and have gained a
    holiday. If "Operation White Cleanup" does happen we might just make
    itÖ

    Unfortunately I cannot speak for the rest of the White population and
    I fear many will die before they know what is happening. It will be
    an all out race war and you political orientation will not protect
    you!


    Bron: www.vaandel.co.za
    Hoe lank gaan hierdie al aan ? ek begin amper dink dis wolhaarstories

  6. #6
    Steunpilaar Volksregister Boere Staatsman's Avatar
    Aansluit Datum
    2005-Oct-Thu
    Plek
    Ons Geskiedenis moet voortleef
    Poste
    2,679

    Verstek Re: Nag van die lang messe

    Witkoppen - hierdie glo ek nie is wolhaarstories nie want Siener Van Rensburg het dit ook in 'n gesig gesien. Hy was immers ons profeet wat deur JaHWeH gstuur was.

    Die tekens is daar en die vyandigheid heens die blankes neem beslis toe. Ek kyk maar net na my onmiddelike omgewing - ek kan merk dat daar meer vyandigheid onder die springkane is as sowat 5 maande gelede. Onthou hulle weet mandela gaan nie meer baie lank lewe nie.

    Ons moet net sorg dat ons gereed is indien dit wel plaasvind.

  7. #7
    WitKoppen
    Besoeker

    Verstek Ant: Re: Nag van die lang messe

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Voertsek
    Wel ek kan nie dink aan nog n leier van hierdie land wat so verafgod is die wereld oor nie - dit kan net Mandela wees waarvan siener praat in sy visioen as hy verwys na die menigte mense van reg oor die wereld wat hom sal kom betreur na sy dood.

    Dr. Brandt het ook in een nag grys geword toe sy die visioen rondom die slagting in Jo-bo gehad het. So wees maar op julle hoede
    En daarna was sy dik in die new age in suid-afrika !!! Het dit selfs gestig hoor ek...

  8. #8
    Kennis
    Aansluit Datum
    2005-Dec-Sun
    Plek
    Pretoria
    Poste
    68

    Verstek Ant: Nag van die lang messe

    Dit is nou interessant.

    Ek het ook al hiervan gehoor. Na ja toe; diegene wat verkas... wie weet waarheen... wanneer kom hulle dan nou terug? Bly hulle nie om te veg nie? Wanneer hulle terugkom gaan hulle mos minder wees om te veg.

    Dit maak nie sin om die bosse in te vlug nie. Gaan die vyand dan nou nie agterna nie?

    Ag nee wat. Bly maar laat ons eerder skouer teen skouer staan en 'n sterker poging aanwend!

  9. #9

    Verstek Ant: Nag van die lang messe

    Jabberwocky, ek daar is ietwat van 'n misverstand. Die idee is nie om te vlug en jouself af te sonder van almal nie, maar om in klein groeppies bymekaar te kom en mekaar te help beskerm/beveilig. Dit maak nie sin om op jou eie in jou eie huis jouself teen die hordes te prbeer beskerm nie.

  10. #10

    Post Re: Ant: Re: Nag van die lang messe

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur WitKoppen
    En daarna was sy dik in die new age in suid-afrika !!! Het dit selfs gestig hoor ek...
    Praat julle nou van Johanna Brandt?
    Ek buig my knie net voor my God en niemand anders nie

  11. #11

    Smile Re: Ant: Nag van die lang messe

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Dirkie Uys
    Jabberwocky, ek daar is ietwat van 'n misverstand. Die idee is nie om te vlug en jouself af te sonder van almal nie, maar om in klein groeppies bymekaar te kom en mekaar te help beskerm/beveilig. Dit maak nie sin om op jou eie in jou eie huis jouself teen die hordes te prbeer beskerm nie.
    Of dan te wel, groot groepe wat laers vorm.
    Ek buig my knie net voor my God en niemand anders nie

  12. #12
    wokani
    Besoeker

    Verstek Re: Ant: Nag van die lang messe

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Dirkie Uys
    Jabberwocky, ek daar is ietwat van 'n misverstand. Die idee is nie om te vlug en jouself af te sonder van almal nie, maar om in klein groeppies bymekaar te kom en mekaar te help beskerm/beveilig. Dit maak nie sin om op jou eie in jou eie huis jouself teen die hordes te prbeer beskerm nie.
    Oom Siener het gesÍ dat diť wat in die LAER is daar nie 'n druppel bloed van gestort sal word nie. Hy het ook verduidelik dat dit nie weer moontlik gaan wees om 'n laer te trek soos in 1838 nie. Op 'n vraag oor waar hierdie laer gaan wees het hy met sy vinger op sy hart gedruk en gesÍ dat as jou hart reg is, is jy alreeds in die laer. Oom Siener het daarna gesÍ dat diegene wat nie die pad van oorgawe loop nie, die is wie se harte reg is en dit is dan hulle wat in die laer is. Jesus verduidelik vir ons in die Bybel dat die Koningryk van God binne in ons is, in ons harte. Dus kan mens net twee en twee bymekaar sit en sien dat die LAER waarvan Oom Siener gepraat het, niks anders as die Koningkryk van God is nie.

    Oom Boy Musmann het vir Oom Siener gevra wat om te doen as die Nag aanbreek sodat as hy nog lewe of sy kinders, hy hulle kan waarsku. Oom Siener het gesÍ dat hy sien vir Boy Musmann in sy huis sit, die bendes swartes loop voor sy huis verby en maak sy buurman dood maar los hom uit.

    Wanneer die Bloed van die Lam aan die poorte van jou hart is, en jy nie die pad van oorgawe loop nie, dan is jou hart reg, is jy in die laer ( Koningkryk ), dan sal daar van jou geen druppel bloed gestort word nie want die beskermende hand van ons Hemelse Vader sal jou beskerm. Hy het dan al lankal dit vir ons vertel deur Oom Siener van Rensburg.

    Hoekom probeer ons nog om ons eie planne te maak? Hoekom vertrou ons nie op ons Vader nie? Waar is ons geloof? In die Bybel lees ons: "Met my God, loop ek 'n bende storm" en "Jy is tot alles in staat deur Christus wat jou krag gee". Wat hiervan mense? Glo julle dan nie dat God jou wil beskerm nie? Gaan Hy bloot sit en kyk hoe die swartes julle doodmaak?

    Julle sÍ almal dat dit beter is om saam met ander te wees vir beskerming terwyl God julle wil beskerm. Ek dink as ons daardie beskerming wegwys dan sal dit sleg gaan met ons. Ons moet dit nie wegwys nie maar eerder aangryp. Oom Siener het ook gesÍ dat ons in groot moeilikheid gaan beland as ons gaan vertrou op die arm van vlees. Vir wat wil ons nou vertrou op die arm van vlees as ons kan vertrou op die Arm van Gees ( JESUS ).

    Almal is so bang om alleen in hulle huise te sit met die wete dat hulle nie teen die oormag sal kan staan nie. Jy gaan nie alleen wees as jy in die laer is nie vriend, ons Verlosser sal sy leermag stuur om jou op te pas. Onthou wat die Zulus gesien het by Bloedrivier - GROOT MANNE.

    wokani

  13. #13

    Verstek Ant: Re: Ant: Nag van die lang messe

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Boervrou
    Of dan te wel, groot groepe wat laers vorm.
    ...mmm... ja, dit ook. Ek sou voorstel die klein groepies kontak mekaar waar hulle kan en werk dan saam (om groter laers te vorm).

  14. #14
    wokani
    Besoeker

    Verstek Re: Ant: Nag van die lang messe

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Voertsek


    Ek wonder dan nou net, as ek jou reg verstaan moes die voortrekkers net in hulle waens bly sit en die gordyn toe getrek het. So ver ek verstaan moes hulle geskiet het seer so dat ons vandag bloed revier het. Ons doen wat ons kan, God sal die res doen.

    Waar trek ons die lyn waar menslike verantwoordelikhede eindig en God se relm begin. Ons het nog steeds as mens daaglikes verantwoordelikhede, om mee te begin - uit die sweet van jou aangesig sal jy jou brood verdien. n Land moet geduurig deur sy grense bewaak etc.

    Om te weet dat ek verantwoordelike hier op aarde het beteken nie dat ek ongelowig is nie.
    Jy is reg Voertsek, ons moet doen wat ons kan en God sal die res doen. Hy het vir ons dan gewys met Bloedrivier dat die aand, toe die Zulus wou aanval daar 'n Engele leŽr was wat die Zulus verhoed het om aan te val. Eers die volgende mŰre het hulle die aanval gehad. Oom Siener het ook gesÍ, soos voorheen vermeld, dat dit nie dieselfde gaan wees nie, ons gaan NIE 'n laer kan trek soos in 1838 nie. Hy het gesÍ dat die volgende mŰre gaan die swartes opruk na Pretoria waar die Boere hulle sal stuit. Maar die Nag van die Langmesse gaan die ongelowiges, liberaliste, godslasteraars, moordenaars, diewe, verskragters ens. maw. die dooie lote afgekap word. MAAR die wat in die laer is sal niks oorkom nie.

    Ek sien baie planne hier mbt. daardie nag en dit is regtig 'n menslike ding om dit te probeer ontduik en glad nie naby die stad te wees wanneer dit sal gebeur nie. Ek sien glad nie dat enigiemand 'n plekkie hier los vir God nie. Ek mag verkeerd wees maar ek dink God wil hÍ dat ons Hom bo alles moet vertrou.

    Waarmee gaan ons skiet wanneer daardie dag aanbreek? Hoe gaan ons bymekaar uitkom? Wat van die ou mense ( pensionarisse ) wie se pensioen fondse geplunder word? Hoe gaan hulle enigsins mobiliseer? Hoe gaan jy met jouself saamleef as honderde duisende bejaardes daardie nag nie sal oorleef nie omdat die weerbares in die Karoo gaan kamp ( vakansie hou ) het. Dis 'n onmoontlike taak om na almal om te sien, maar 'n mens kan immers die Goeie Boodskap uitdra en die beloftes wat God aan ons gegee het deur Oom Siener aan die volk uit te dra sodat die beskerming van Gods Hand ook by hulle kan wees.

    Ons gaan 'n ou ellendige spulletjie wees wat niks meer oor het nie, hoe gaan ons teen die hordes staan sonder om op ons God te vertrou? Dis my boodskap, die wat dit nie WIL glo nie, sal ook nooit nie en moet maar sien hoe lank hulle staande sal bly teen 'n oormag veel groter as die van Bloedrivier. Daar was dit 30 teen 1, nie waar nie? om en by 500 Voortrekkers teen om en by 15000 Zulus rofweg uitgewerk. Die oormag tans teen ons is veel groter.

    Hierdie keer sal daar duisende wit mense wees wat hulle by die kommuniste sal skaar en so dus die oormag teen ons selfs verder vergroot. Hoe gaan klein groepies sonder wapens hulself teen 'n massa barbare weerbaar maak, deur slegs op mekaar te vertrou vir beskeming? En as ek so kyk na hoe die mense op hierdie forum onder mekaar stry oor die leerstellings van mense dan weet ek nie of daardie vleeslike bekserming ooit verwesenlik sal word nie.

    Die noodplan beskikbaar op hierdie forum is deur my en ander militÍre, oud sowel as huidiglike, spesmagte offisiere bestudeer en dit faal uiters lelik. Ook is daar uitgevind oor hierdie plan, wie is in beheer, wie is jou selleier, wie is jou sellede ens. Glo my as ek vir julle sÍ, die plan lei nÍrens heen nie. Dis 'n leŽ plan, niemand werk daaraan nie, dis 'n swaalspoor, 'n gejaag na wind. Huidiglik is dit net 'n plan wat jare gelede uitgewerk is. Dis 'n goeie plan, moenie my verkeerd verstaan nie, maar NIEMAND werk hieraan nie, dis leeg.

    DIS MY BOODSKAP, Laat die wie ore het, hoor!

    wokani

  15. #15
    JagPanzer
    Besoeker

    Verstek Re: Nag van die lang messe

    Dankie Wokani vir die wyse woorde. Ons geloof is swak en ons is almal bang. Ek weet ek is.
    Hoe verder die mensdom vorder tegnologies gesproke, hoe minder beindruk enige iets ons. Wat 100 jaar terug as wonderbaarlik beskou was is nou gemaks-tegnologie.

    Ons kan via die internet met mense regoor die wÍreld gesels en die boodskappe is onmiddelik, waar voorheen pos per lugskip gestuur moes word en dit maande geneem het.
    Ons kan kos warm maak met die druk van 'n knoppie. Ons kan die afstand tussen Johannesburg en Durban aflÍ in 6 ure.
    Niks is meer spesiaal nie. Niks is meer wonderbaar nie.

    Hierdie tipe gemaksug het ons geestelik groot skade berokken. Diep binne ons harte weet ons dat ons plannetjies gaan faal. Ons weet God forseer ons basies om op hom te vertrou, maar ons bly neig na ons "quick fixes", ons wÍreldse oplossings vir alles.

    "You haven't lived until you've almost died!"
    100 Jaar terug as jy by 'n leeu verby gestap het sonder dat hy jou eet, het jy God gedank dat Hy jou gespaar het. Nou doen ons "shark diving" want daar is geen gevaar meer nie en ons menslikheid hunker terug na die Goddelikheid. Ons dank God nie meer dat ons lewe nie, want ons lewens word net eenvoudig nie meer bedreig nie. Nou doen ons Bungy jumping om daardie "RUSH" te kry en dan is ons dankbaar vir die adrenalien en ons voel goed omdat ons 'n "gevaarlike" situasie oorbrug het.
    Die mensdom het sag geword en daarom het ons geen geloof meer nie.

    Hoe definieer mens geloof?
    Soos die skrif sÍ, "Geloof is 'n vaste vertroue op dit wat ons hoop". Wat beteken dit?

    SÍ nou maar jy staan op die dak van 'n hoe gebou, reg op die kant met jou tone wat oor die kant krul. VÍr onder ry karre heen en weer. Jy glo as jy spring gaan jy nie seerkry nie...
    Is dit geloof? Is daardie geloof 'n tasbare realiteit?
    NEE!
    Eers wanneer jy spring word daardie geloof 'n werklikheid. Voor dit is die geloof maar slegs 'n gedagte, en daardie gedagte het geen skeppings of verwoestings mag nie. Dit is leeg. Die oomblik dat jy spring, word daardie gedagte in GELOOF omgesit.

    Dit klink seker snaaks maar ons geloof as 'n volk is op hierdie stadium lee gedagtes.

    Bloerivier was tasbare geloof. Die soort wat berge kan versit as jy 'n mosterd saadjie se hoeveelheid gebruik. Die nag toe die mis opkom en die kruit nat geword het. Kon hulle probeer vlug het, hulle kon oorgee of net "flat out panick", maar hulle geloof was tasbaar. Hulle aanwesigheid in die gesig van die vyand en moontlike dood was die tasbaarheid en realiteit van GELOOF.

    Hulle het oorleef.

    So moet ons geloof ook wees. Nie net goeie, mooi gedagtes nie, maar 'n aksie wat die geloof bevestig. Ons is in die Beeld van God geskape, dus is ons Skeppers net soos God.
    Die Wright broers het gedink om 'n vliegtuig te maak, maar die skepping van die vliegtuig het eers begin toe hulle die eerste planke aanmekaar begin timmer het.
    Geloof werk op presies dieselfde manier.

    Hoe ons ons geloof gaan versterk kan ons debatteer, maar dit begin deur weereens dankbaar te wees vir die klein wonderwerkies in ons lewens.

    Groete

    JP
    Last edited by JagPanzer; 22 Dec 2005 at 15:52.

Bladsy 1 van 3 123 LaasteLaaste

Soortgelyke drade

  1. Nag van die lang messe - Tekens
    By Hennovdm in forum SEKURITEITSLAER
    Antwoorde: 103
    Laaste Pos: 26 May 2008, 11:21
  2. Vrees nie die nag van die lang messe
    By Jong Afrikaner Man in forum Kletshoekie
    Antwoorde: 5
    Laaste Pos: 25 Jan 2008, 10:46
  3. TRP: 3 Feb 2007: Nag vd Lang Messe
    By Mike. in forum Radio en Televisie Laer
    Antwoorde: 8
    Laaste Pos: 6 Feb 2007, 15:05
  4. Nag van die Lang messe
    By Stoffel in forum SEKURITEITSLAER
    Antwoorde: 55
    Laaste Pos: 13 Dec 2006, 22:24
  5. nag van die die Lang Messe: MISLEIDING?
    By Stoffel in forum Politieke Laer
    Antwoorde: 0
    Laaste Pos: 9 Nov 2006, 17:51

Pos Permissies

  • Jy mag nie nuwe drade plaas nie
  • Jy mag nie poste plaas nie
  • Jy mag nie aanhangsels plaas nie
  • Jy mag nie u poste wysig nie
  •  
SA Topsites ::