My vrou wil na die foto's kyk van die plaas moorde, maar ek kan nie onthou op watter draad die skskel is nie, kan iemand onthou?
My vrou wil na die foto's kyk van die plaas moorde, maar ek kan nie onthou op watter draad die skskel is nie, kan iemand onthou?
http://www.flickr.com/photos/sokwanele/
Sal nou kyk of ek iets kry.Hier is solank oor Zim(wees gewaarsku)
Die wyse man bid in die storm tot God,
nie vir veiligheid van gevaar nie,
maar vir bevryding van vrees.
Dit is die storm van binne wat ons in gevaar stel, nie die storm van buite nie.
http://dienuwesuidafrika.blogspot.com/
In die middel van die bladsy af, click op die fotos met die wit kruise.
Vir GOD, VOLK en VADERLAND!!!
niewoudtrl
Hier is die link waar ek dit gaan aflaai het.
http://www.jesuruncharity.com/index....pper&Itemid=19
As die bladsy oop is druk op die "New_True_Faith" aflaai dokument, as bladsy oop is druk dan op "Uhuru", as die bladsy oop is druk op "Plaasmoorde". Jy sal die foto's daar kry.
Groete
Stapes
Last edited by Stapes; 31 May 2008 at 21:20.
Daar is foto's wat hier geplaas kan word, maar dit sal mense ontstel. Foto's sluit in waar boere verbrand is, asook 'n 6 maande oue baba. Selfs mense wat met hul eie gewere geskiet is.
Ek sal die sprinkaanswerm, uit die noorde afkomstig, van julle af wegjaag en dit wegdrywe.. En sy stank sal opstyg, en ’n slegte reuk uit hom opgaan; Joel 2:20
Wel Edwin, plaasmoorde onstel my. Maar die fotos is nie juis iets vir sagte gemoedere. Ongelukkig moet hierdie dinge onder mense se aandag gebring word.
Vir die wat meer oor dit wil weet:
http://www.africancrisis.org/photos45.asp
Meer:
http://www.farmmurders.com/
Kyk ook op Wikipedia:
http://en.wikipedia.org/wiki/South_African_farm_attacks
En maak insette hier:
http://en.wikipedia.org/wiki/Talk:So...n_farm_attacks
Daar was eerst groot stilte oor plaasanvalle. Maar nou sal jy baie inligting kan kry. Ek neem ook aan dat na die "xenophobia" meer mense in die buiteland sal begin om anderste na hierdie gebeure te kyk.
http://www.youtube.com/watch?v=7wtprM2kb8I
Ek het gisteraand (vir die eerste keer, nog nooit vantevore plaasmoord fotos gesien nie) na die fotos gekyk van die plaasmoorde. Dit is absolute ontstellende beeldmateriaal. Watse angs en paniek moes die mense nie vooraf deurgegaan het nie. Dis verskriklik!.
Dit het my laat besef hoe kort die lewe kan wees, jy kan enige oomblik nie meer hier wees nie. 'n Barbaar het jou van jou lewe ontneem.
Ek dank God dat ek nog in die lewe is om elke dag my geliefdes by my te he.
En mag die barbare se dag van rekenskap nie ver wees nie!!.
Dis seker nou n snaakse vraag maar is dit verkeerd van my om nie die fotos te wil sien nie? Ek bedoel die goed gebeur reg oor die land maar ek wil nie na die fotos kyk nie. Is dit dieselfde as om weg te kyk?
Die trekboer kom weer
Nee, jy kyk nie weg nie.
As ek geweet het wat ek nou weet, sou ek ook eerder nie na die fotos gekyk het nie. Ek het omtrent wakker gele gisteraand van die plaasmoord fotos voor my!. Ek weet die land is vol moord, verkragting, roof, ens. Maar dis verskriklik om die witmense wat so wreed vermoor is te sien op die fotos. Dit het my regtig ontstel.
Dis elke ou se keuse of hy/sy die fotos wil sien. Ek het altyd gehoor van die verskriklike fotos van die plaasmoorde, en het toe op Boerevryheid gesien daar is 'n "draad" oor die plaasmoord fotos. En nou het ek dit gesien.
Dis hoekom ek weer se, die lewe is so kort, ek dank God dat my geliefdes nog by my is.
En lewe elke dag voluit!!.
Antjie, jammer dat die werklikheid jou so tussen die oë moes slaan.
Maar nou is daar 'mense' wat sê dat daar nie n probleem in die land is nie.
Nou praat ek nie van die swart regering onder andere nie, maar van wit velle.
Kaapstad, jy is bewus daarvan, maar verstaan jou punt van dat jy nie wil kyk nie. Ontstellend.
Die ander bl!ksems wil niks weet nie.
Druk ore toe en kyk geheel en al weg.
Maar hulle dag kom.
BOERLAND. GELOOFSLAND. GOD SE LAND. MY LAND.