Wys resultate 1 tot 11 van 11

Draad: Rooi Poeier

  1. #1
    Nuweling
    Aansluit Datum
    2008-Oct-Wed
    Plek
    Roodepoort, Johannesburg
    Poste
    2

    Verstek Rooi Poeier

    Goeie dag Almal

    My vrou het onlangs die raad by iemand gekry om "Rooi Poeier" te gebruik vir ons jongste as haar mangels pla.

    Weet enige iemand of ons dit wel daarvoor kan gebruik en hoe?

    Waarvoor is die poeier nog handig?

    Groete

  2. #2
    Lewendig verlaat.....
    Aansluit Datum
    2008-Mar-Fri
    Plek
    Amanzimtoti
    Poste
    2,093

    Verstek Ant: Rooi Poeier

    Egelwolf baie welkom hier, En ons hoop dat jy dit hier gaan geniet.

    Ek is seker dat iemand jou sal kan help. Ongelukkig weet ek niks van rooi poeier af nie.

  3. #3
    Lewendig verlaat.....
    Aansluit Datum
    2008-Jan-Thu
    Plek
    Oudtshoorn
    Poste
    3,713

    Verstek Ant: Rooi Poeier

    Ons het altyd, as my kinders se mangels pla, 'n strooitjie vol rooipoeier gesuig en dit op hul mangels geblaas. Dit werk, glo my, maar dit is soos om 'n pleister op 'n seerplek te plak.

    Laat daardie goed uithaal. So gou moontlik. Dit vergiftig jou hele liggaam, veral by kinders.

  4. #4
    Lewendig verlaat
    Aansluit Datum
    2007-Dec-Mon
    Plek
    Pretoria
    Poste
    1,530

    Verstek Re: Rooi Poeier

    Rooi poeier help vir koorsblare, tandpyn en enige seertjies in jou mond. Ek het dit nog nie op ander plekke gebruik nie, so ek weet nie veel meer nie.

  5. #5
    Registrasie B Lid Volksregister BOERLANDER's Avatar
    Aansluit Datum
    2006-Oct-Wed
    Plek
    Roodepoort
    Poste
    8,183

    Verstek Re: Rooi Poeier

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Kantoor Tannie Bekyk pos
    Rooi poeier help vir koorsblare, tandpyn en enige seertjies in jou mond. Ek het dit nog nie op ander plekke gebruik nie, so ek weet nie veel meer nie.
    O my goeie hemel, ek sal so hoop ja. Eina pyn !!!!!..............
    BOERLAND. GELOOFSLAND. GOD SE LAND. MY LAND.

  6. #6
    Lewendig verlaat.....
    Aansluit Datum
    2008-Jan-Thu
    Plek
    Oudtshoorn
    Poste
    3,713

    Verstek Ant: Re: Rooi Poeier

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur ISRAELIET Bekyk pos
    O my goeie hemel, ek sal so hoop ja. Eina pyn !!!!!..............


    Is dit nou om lewe te kry, of permanente dood?

  7. #7
    Lewendig verlaat
    Aansluit Datum
    2007-Dec-Mon
    Plek
    Pretoria
    Poste
    1,530

    Verstek Re: Rooi Poeier

    Ek weet waar ek die poeier vir julle twee kan aansit!

  8. #8
    Nuweling
    Aansluit Datum
    2008-Oct-Wed
    Plek
    Roodepoort, Johannesburg
    Poste
    2

    Verstek Ant: Rooi Poeier

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Toffie Bekyk pos
    ... Laat daardie goed uithaal. So gou moontlik. Dit vergiftig jou hele liggaam, veral by kinders.
    Jong, mens moet die goes so lank moontlik in die liggaan hou. Verwyder mens die goed te vroeg, dan sit die kind met allerhande allergie en hooikoors, en alles wat daarmee saamgaan, probleme. As jy dus so bietjie geld wil spaar, hou hulle in, anders gaan jy heeltyd medikasie moet koop vir sinus, bors, en somtyds longontsteking.

    Groete
    Gerhard Eloff

  9. #9

    Verstek Re: Rooi Poeier

    Egelwolf,

    Jy kan jou kind 3 erge gesondheidsonregte doen. Dit veroorsaak oneindig baie probleme later in hul lewens:

    1. Haal mangels uit.

    Dit is slegs in uiterste gevalle werklik nodig. Kry by die veearts vir jou 'n produk met die naam F10. Stuur my 'n PM as jy nie regkom om dit te kry nie. Dis 'n uiters effektiewe ontsmettingsmiddel maak dit aan 10ml op 1L water. Laat jou kind mond oopmaak, tong uitsteek en spuit (met sproeibottel) dit dan in keel. Herhaal 3 tot 4 maal indien nodig. Dit werk uitstekend vir mangelonsteking. Dit is ook 'n uitstekende algemen ontsmettingsmiddel in die huis. Moenie bekommer, dis nie giftig nie, net vrek bitter.

    2. Inentings. Gebruik eerder homeopatiese 'inentings'. Dit werk net so goed en beter. Elders op die webwerf is daar baie hieroor geskryf.

    3. 'n Klomp dokter's medikasie veral antibiotika. Homeopatie werk beter en het nie die negatiewe aspekte nie.

    Derek.
    Vryheid is 'n ingesteldheid, 'n denkpatroon, 'n lewenswyse.

  10. #10
    Lewendig verlaat.....
    Aansluit Datum
    2008-May-Thu
    Plek
    Gauteng
    Poste
    434

    Verstek Re: Rooi Poeier

    Ek hoop nie die rooi poeier is rooi peper nie.

  11. #11

    Question Re: Rooi Poeier

    My vrou is al baaaaie lank 'n teatersuster. Weet nie wat Rooi Poeier is nie. Wat is dit? Kan ook doen met al hierdie wonderlike raad. Baie dankie daarvoor!

Soortgelyke drade

  1. ROOI lint protesaksie
    By Trekos1 in forum Polsslag
    Antwoorde: 1
    Laaste Pos: 13 Sep 2008, 12:27
  2. Die Rooi Draak van Wallis
    By Henry in forum Kultuur Laer
    Antwoorde: 18
    Laaste Pos: 6 Jun 2008, 01:00
  3. Die nuwe Rooi Eed
    By Arend in forum Kletshoekie
    Antwoorde: 6
    Laaste Pos: 13 Feb 2008, 19:48
  4. So reg uit die Rooi Boekie
    By Vierkleur in forum News from outside South Africa
    Antwoorde: 0
    Laaste Pos: 11 Apr 2007, 11:51

Pos Permissies

  • Jy mag nie nuwe drade plaas nie
  • Jy mag nie poste plaas nie
  • Jy mag nie aanhangsels plaas nie
  • Jy mag nie u poste wysig nie
  •  
SA Topsites ::