Bladsy 1 van 2 12 LaasteLaaste
Wys resultate 1 tot 15 van 28

Draad: Okultiese and satanistiese tekens

  1. #1

    Verstek Okultiese and satanistiese tekens

    Soos ek lees kom ek agter dat redelik baie mense is op hoogte dat dinge begin skeef loop het, dat die NWO amper hier is en van al die lelike en slegte dinge in die lewe. Ek het net so begin wonder of is ons mense bewus van al die tekens wat die okkultisme en satan aanhangers van gebruik maak.

    Daai is so baie van die goed in omgang en so baie van ons mense weet nie eers dat die produk of diens of instansie wat jy van gebruik maak hom of haar self met die verkeerde kan van die lewe assosieer nie.

    Kyk gerus na die aangehegde dokument en vergewis jou self so bietjie rakende al die tekens wat gebruik word. Die lys is nie volledig nie maar die mees algemene word ten toon gestel.
    Aangehegde lÍers Aangehegde lÍers

  2. #2

    Verstek Re: Okultiese and satanistiese tekens

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Wit Jan Bekyk pos

    Baie dankie vir die plasing.

    Een van die mees prominente satan embleems wat vanaf die laaste termyn van 2009 met ongelooflike spoed oral tevoorskyn gekom het, is die sodanige vyfpunt ster waarvan glo ek, 95% van ons volksgenote geen kennis dra, wat die embleem werklik voor staan nie.

    Die satan het gesorg dat hy vereer word om enige moontlike item wat jy nou aankoop.

    My geliefde volksgenote, ondersteun julle dit sonder kennis?
    Let op en verwerp dit.
    Last edited by Gert van Kraayenburg; 5 Jun 2010 at 17:51.

  3. #3

    Verstek Ant: Okultiese and satanistiese tekens

    Ek praat dalk nou uit onkunde uit, want met sataniese goed het en wil ek niks te doen hÍ nie, MAAR as jy kyk na baie van die simbole wat uit gewys word wat jy op allerdaagse goed kry, beteken dit vir my niks.
    Is 'n simbool nie maar wat jy daarvan maak en hoe jy dit wil gebruik nie.
    Vat nou maar die halaal teken van die jode (ek dink), as jy sou sÍ dat jy nie items sal koop wat die teken op het nie, gaan jy swaar trek, want al die margerien soorte en lekkers en baie kos produkte het die einste simbool op.

    My vraag dan nou, maak jy jouself dan skuldig aan aanbidding van afgode as jy die produkte aankoop?

    Gert, ek geniet jou poste, ek sal graag jou siening wil hoor?

  4. #4

    Verstek Re: Okultiese and satanistiese tekens

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Wit Jan Bekyk pos
    Soos ek lees kom ek agter dat redelik baie mense is op hoogte dat dinge begin skeef loop het, dat die NWO amper hier is en van al die lelike en slegte dinge in die lewe. Ek het net so begin wonder of is ons mense bewus van al die tekens wat die okkultisme en satan aanhangers van gebruik maak.

    Daai is so baie van die goed in omgang en so baie van ons mense weet nie eers dat die produk of diens of instansie wat jy van gebruik maak hom of haar self met die verkeerde kan van die lewe assosieer nie.

    Kyk gerus na die aangehegde dokument en vergewis jou self so bietjie rakende al die tekens wat gebruik word. Die lys is nie volledig nie maar die mees algemene word ten toon gestel.
    [Boere Terroris]Dis lelike goed die,jong.Weet jy ,seker n week gelede het ek by n vriend van my 2 dvd`s gekry,een was oor 'huis skoonmaak',en die ander oor 'vryemesselary'.Ons hele gesin het die 'huis skoonmaak'saam gekyk,en ja,kom ons se dat my kinders nie tyd laat verbygaan het nie,en sommer dadelik daad by woord gesit en huis skoongemaak.Jy sal nie glo hoeveel van hierdie goed in jou huis rondle nie,en 9 uit 10 keer is dit ,of op die speelgoed,of op hulle klere.Ons het meer as een keer vuur gemaak.Onthou,dit maak nie saak of jy daaraan glo of nie,die Here se vir ons dat ons geen afgode voor Sy aangesig mag HE nie.Ek wens uit my hart uit dat meer mense wil huis skoonmaak en hierdie onheil in ons midde wil uitroei.Baie goeie pos.
    Die tyd is nou - hier waar ons moet saam staan as Boerevolk.

  5. #5

    Verstek Re: Okultiese and satanistiese tekens

    het al van daardie dvd gehoor, waar kan ek dit kry asb?

  6. #6

    Verstek Re: Okultiese and satanistiese tekens

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur carla06 Bekyk pos
    het al van daardie dvd gehoor, waar kan ek dit kry asb?
    [Boere Terroris]Sien,dis hoekom ek se,God se genade is groot,ek het die dvd per ongeluk in die hande gekry.Op die oomblik is hy by vriende van ons,maar ek gaan hom more haal en vir jou kyk of daar nie n kontak nommer op is nie,indien nie,sal ek by my vriend hoor of hy nie vir jou meer inligting het nie.
    Die tyd is nou - hier waar ons moet saam staan as Boerevolk.

  7. #7
    Oudstryder Oudstryder
    Aansluit Datum
    2010-May-Mon
    Poste
    196

    Verstek Re: Okultiese and satanistiese tekens

    Ek dink net dit sal interesant wees om die storie hier te plaas wat ek op Facebook kry!

    "The Brotherhood", Witches, Satanists & God

    For seventeen years, Elaine (not her real name) served her master, Satan, with total commitment. Then she met Dr. Rebecca Brown, who served her master, Jesus Christ, with equal commitment. Elaine, one of the top witches in the U.S. clashed with Dr. Brown, who stood against her alone. In the titanic life-and-death struggle that followed, Dr. Brown nearly lost her life. Elaine, finding a power and love greater than anything Satan could give her, left Satan and totally committed her life to Jesus Christ.

    This is an honest, in-depth account of Satan's activities today. You'll see in her fascinating book, how to:

    - Recognize and combat the many satanists who regularly infiltrate and destroy Christian churches.

    - Recognize and combat satanic attacks

    - Recognize those serving Satan, and bring them to Jesus Christ

    Page 30-32

    This group which secretly calls itself The Brotherhood, is made of up people who are directly controlled by, and worship, Satan. It is a rapidly growing and very dangerous cult. It has two major centers in the U.S. - the West coast, mostly in the Los Angeles-San Francisco area, and another in the mid-western U.S. where Doctor Brown lives. They are divided into local groups, or chapters, called covens. The covens range in size from 5-10 people to several thousand. This is the same cult written about in Hal Lindsey's book, "Satan is Alive And Well on Planet Earth", and in Mike Warnke's book, "The Satan Seller". It is also the counterpart of the group in England written about in the book "Freed from Witchcraft", by Doreen Irvine.

    This cult is extremely secretive. No written records of membership are kept. Even the contracts with Satan signed in blood by the members are burned by the high priests and high priestesses. (This is not common knowledge among the lower ranking members.) These satanists infest every level of society - the poor and the rich. They are very well educated, the police force, government officials, business men and women, and even some so-called Christian ministers. Most of all of them attend local Christian churches and are considered "good citizens" because of their involvement in local civil activities. This is all done as a cover-up. They lead double lives and are expert at it; masters of deception.

    "And no marvel; for Satan himself is transformed into an angel of light, therefore it is no great thing if his ministers also be transformed as the ministers of righteousness.." II Corinthians 11:14-15

    They all go by code names at their meetings so that, should they meet each other on the street, often as not they would not know each other's name. They are rigidly disciplined by Satan and his demons. They practice human sacrifice several times a year and animal sacrifice on a monthly basis. The human sacrifices are most often babies--born our of wedlock to various cult members, cared for by the doctors and nurses within the cult so that the mother is never seen in a hospital -- the baby's birth is never registered, neither is it's death. Other sacrifices are kidnapped victims, a cult member who is being disciplined, or who volunteers, Dr Brown suspects because they can no longer live with themselves. Many of them are cold blooded murderers, extremely skillful.

    Each coven is led by a high priest and a high priestess. These people get to their position by obtaining favor with Satan by various means and by obtaining greater and greater powers of witchcraft. There is much in-fighting within the group. There is an elite society of witches within the cult called The Sisters of Light. There are several occult groups in the U.S. who call themselves The Illuminati, most are not a part of The Brotherhood. There is a group called the Illuminati made up of mostly of people who are directly descended from the Druids of ancient England. They are extremely powerful and dangerous people and are linked to The Brotherhood. They practice human sacrifice frequently.

    Incredible atrocities are committed within the cult by humans so controlled by the demons within them that they lose all emotions of love and compassion and become cruel beings that hardly seem human.

    The rapidity of growth of The Brotherhood is a mark of the end-times we are in and a direct fulfillment of Biblical prophecy.

    PAGE 39:
    An ex-high priestess (Elaine) of The Brotherhood writes:

    "I watched in amazement as she and the high priest took up positions on opposite sides of a large pentagram (five pointed star) drawn on the floor in the middle of the stage. The pentagram was drawn inside of a circle and a black candle sat at each point of the star. With merely a wave of her hand the high priestess lit all the candles at once without touching any of them. Then she started an incantation, the high priest joining in with the chant. The audience also chanted at certain points when directed to do so by the ringing of the little bells.

    Suddenly the pentagram was engulfed in a whoosh of smoke and blinding light. The room was instantly filled with a foul odor as of burning sulfur. A huge demon appeared in a physical manifestation in the center of the circle, flames surrounded him. He was huge, about 8 feet tall. He glowered menacingly at me, weaving back and forth. The high priestess (Grace) turned to me and told me that if I did not obey and sign the contract that I would be given to the demon to torture until he finally killed me."

    PAGE 53-54
    ex-high priestess (Elaine) of The Brotherhood writes:

    "Young people please listen to me --ANY involvement in the occult is a trap! There is no easy way out. Satan can do to you the same things he did to me and worse. I pray daily that God will somehow show those of you who are trapped that you can get out. Satan doesn't have you even though you have signed a contract. The contract can be covered by the blood of Jesus Christ. You can be freed from that contract if you ask Jesus into your life to forgive you, and wash you clean from all your sins, to become your Lord and Savior and Master. Satan is always working for your destruction, Jesus wants to give you life."

    ex-high priestess (Elaine) of The Brotherhood writes:

    "It was during that last visit to California that one of the incidents happened that started me on the road to accepting Christ, started me questioning Satan's claim to being more powerful than God. The high priest gathered a number of us together and told us that there was a family nearby who had been interfering with Satan. They had been converting a number of the cult members to the enemy, Jesus Christ, and were making a nuisance of themselves. Satan had given the order for them all to be killed. The high priest told us that we were all to go together in our spirit bodies (astral project), and kill them. So, we sat down in a circle with our candles in front of us and consciously left our bodies going in our spirits to the house to destroy these people. I was not at all enthusiastic about the project, but had no choice. If I had disobeyed I would have been killed.

    Much to our surprise, as we arrived at the edge of this family's property, we could go no further. The whole area was surrounded by huge angels. The angels stood side by side holding hands. They were dressed in long white robes and stood so close together that their shoulders touched. They had no armor or weapons. Nobody could get through them, no matter how we tried. Any kind of weapon used merely bounced off of them doing them no harm. They laughed at us at first, daring us to come ahead and try to get through them. The other cult members got more furious with each passing moment. Suddenly their countenance changed and the fierce look from their eyes made all of us fall backwards onto the ground. A very humbling experience, I might add!

    I will never forget--as I sat on the ground looking up at them, one of the angels looked directly into my eyes and said to me in the most loving voice I had ever heard, "Won't you please accept Jesus as your Lord? If you pursue the course you are taking you will be destroyed. Satan really hates you, but Jesus loves you so much that He died for you. Please consider turning your life over to Jesus." That was the end of the battle for me. I refused to try any longer to get through. I was very shaken. The others tried for a while longer, but none succeeded. I doubt the family ever knew of the battle going on outside their house. They were completely protected! We called this particular type of special angels "link angels." Absolutely nothing can get through them. I was secretly thankful that we did not get through and the link angels had given me much to think about."

  8. #8

    Verstek Ant: Re: Okultiese and satanistiese tekens

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Boere Terroris Bekyk pos
    [Boere Terroris]Dis lelike goed die,jong.Weet jy ,seker n week gelede het ek by n vriend van my 2 dvd`s gekry,een was oor 'huis skoonmaak',en die ander oor 'vryemesselary'.Ons hele gesin het die 'huis skoonmaak'saam gekyk,en ja,kom ons se dat my kinders nie tyd laat verbygaan het nie,en sommer dadelik daad by woord gesit en huis skoongemaak.Jy sal nie glo hoeveel van hierdie goed in jou huis rondle nie,en 9 uit 10 keer is dit ,of op die speelgoed,of op hulle klere.Ons het meer as een keer vuur gemaak.Onthou,dit maak nie saak of jy daaraan glo of nie,die Here se vir ons dat ons geen afgode voor Sy aangesig mag HE nie.Ek wens uit my hart uit dat meer mense wil huis skoonmaak en hierdie onheil in ons midde wil uitroei.Baie goeie pos.
    Hierdie dvd bevat een kragtige boodskap en die inligting is finominaal. Ons as mense is so in die duister gehou. Maar ons Here het nie verniet gesÍ dat op die einde van dae sal kennis vermeerder. Ook hoekom Hy vir Daniel gesÍ het om die boek te verseŽl want die mense in die laaste dae sal die profisieŽ van die boek verstaan. En kyk hoe duidelik word die boek DanieŽl vandag. Weereens net vir die mense wat hulle self ontvanklik maak vir ons God se leeringe.

  9. #9

    Verstek Re: Okultiese and satanistiese tekens

    Ek het a vraag oor Satanisme. Die enigste verwysings wat mens na Satan (en al sy dosyne gesante/filiale/pseudonieme) kry, kom uit die Bybel uit. Dus moes die sg. Sataniste van hom daarin gelees - en as hulle van daar af in hom glo, beteken dit dus dat hulle die Bybel glo.

    Nou enigiemand wat die Bybel lees en daarin glo, weet dat God sterker is as die magte van Satan en hom alreeds verslaan het, nie waar nie?

    So hoekom sal enigiemand dan vrywillig vir die "verloorspan" speel?

  10. #10
    Oudstryder Oudstryder
    Aansluit Datum
    2010-May-Mon
    Poste
    196

    Verstek Re: Okultiese and satanistiese tekens

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur hmmmm Bekyk pos

    hmmmm, dit gebeur......daar is dan 'n Stormers span..lol

  11. #11

    Verstek Re: Okultiese and satanistiese tekens

    'n Teken opsigself kan geen effek op jou hÍ nie. Tensy jy dit volg. Dit is soos 'n padteken wat rigting aanwys. As jy dit nie volg nie kan jy nie verdwaal nie. Die dag wat Jesus vir ons sondes aan die kruis gesterf het, is Satan aan kettings gebind. Hy is reeds verslaan. Konsentreer liewer op Jesus se verlossing en om so te leef dat almal aan jou optrede kan sien jy is 'n kind van die Here. Hou op om die duiwel net soveel eer te gee soos vir Malema. Hy is doodeenvoudig nie belangrik nie. Moenie 'n demoon agter elke bossie uitskop nie.

  12. #12

    Verstek Ant: Re: Okultiese and satanistiese tekens

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur hmmmm Bekyk pos
    Ek het a vraag oor Satanisme. Die enigste verwysings wat mens na Satan (en al sy dosyne gesante/filiale/pseudonieme) kry, kom uit die Bybel uit. Dus moes die sg. Sataniste van hom daarin gelees - en as hulle van daar af in hom glo, beteken dit dus dat hulle die Bybel glo.

    Nou enigiemand wat die Bybel lees en daarin glo, weet dat God sterker is as die magte van Satan en hom alreeds verslaan het, nie waar nie?

    So hoekom sal enigiemand dan vrywillig vir die "verloorspan" speel?
    Daar is bietjie baie meer betrokke as net dit. Sien as Christen is dit nodig dat mens moet kennis dra van die goed maar jouself nie daarin vergryp nie.

    As ek dit so kan beskryf. Dis goed om jou vyand te ken sodat jy nie in sy strikke trap nie.

    Wat jou vraag betref, daar was 'n satanis preister met die naam van Aleister Crowley. Hy het die satan bybel geskryf. Satanisme is nie 'n eenmalige besluit op 'n gegewe oomblik nie. Dis nie soos 'n besluit om link of regs te gaan nie. Dit is 'n proses. Jy word nie net 'n satanis oor nag nie.

    Daar is gewoonlik dinge soos dwelm gebruik of gebroke huislike omstandighede of verkeerde vriende. En alles word dan meer en meer tot jou jouself eendag by 'n satanistiese diens bevind.

    Moenie 'n fout maak nie, die duiwel ken die bybel beter as enige mens. Dit is hoekom so baie goed na die waarheid lyk maar nie is nie EN DIS HOEKOM ONS ELKE DAG ONS BYBEL MOET BESTUDEER EN 'N VERHOUDING MET ONS GOD HÍ.

  13. #13

    Verstek Re: Okultiese and satanistiese tekens

    WJ: Presies net dit is my probleem - onkundige mense begin goed verkondig en van daar af raak dit soos a veldbrand aan die versprei. Die "satanic bible" is deur Anton Lavey geskryf. Volgens wat ek verstaan (die baie min wat ek daaroor gelees het) is Lavey en Crowley se standpunte nie vir of teen a fisiese of metafisiese manefestasie van a "anti"-God nie, hulle vereer bloot die mens as hoogste gesag en glo dat anargie uiting daaraan gee. Vir regdenkende mense is hierdie idee (van anargie) natuurlik afstootlik en daarom word dit gedemoniseer.

    Sataniste - in die vorm soos daai twee dit bedoel het, het niks met "Satan" te doen nie.

  14. #14

    Verstek Re: Okultiese and satanistiese tekens

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Boere Terroris Bekyk pos
    [Boere Terroris]Sien,dis hoekom ek se,God se genade is groot,ek het die dvd per ongeluk in die hande gekry.Op die oomblik is hy by vriende van ons,maar ek gaan hom more haal en vir jou kyk of daar nie n kontak nommer op is nie,indien nie,sal ek by my vriend hoor of hy nie vir jou meer inligting het nie.
    dankie, ek waardeer

  15. #15
    WERFNAR marco's Avatar
    Aansluit Datum
    2006-Jul-Fri
    Plek
    Mandelasegat-topia
    Poste
    5,930

    Verstek Re: Ant: Re: Okultiese and satanistiese tekens

    Kwoteer Oorspronklik gepos deur Wit Jan Bekyk pos
    Daar is bietjie baie meer betrokke as net dit. Sien as Christen is dit nodig dat mens moet kennis dra van die goed maar jouself nie daarin vergryp nie.

    As ek dit so kan beskryf. Dis goed om jou vyand te ken sodat jy nie in sy strikke trap nie.

    Wat jou vraag betref, daar was 'n satanis preister met die naam van Aleister Crowley. Hy het die satan bybel geskryf. Satanisme is nie 'n eenmalige besluit op 'n gegewe oomblik nie. Dis nie soos 'n besluit om link of regs te gaan nie. Dit is 'n proses. Jy word nie net 'n satanis oor nag nie.

    Daar is gewoonlik dinge soos dwelm gebruik of gebroke huislike omstandighede of verkeerde vriende. En alles word dan meer en meer tot jou jouself eendag by 'n satanistiese diens bevind.

    Moenie 'n fout maak nie, die duiwel ken die bybel beter as enige mens. Dit is hoekom so baie goed na die waarheid lyk maar nie is nie EN DIS HOEKOM ONS ELKE DAG ONS BYBEL MOET BESTUDEER EN 'N VERHOUDING MET ONS GOD HÍ.
    Uhmmm...... ek is bevrees die persoon wat die vraag gevra het is 'n ateÔs. So in sy menslike denke bestaan die duiwel nie en dus droom die sataniste sommer alles op soos wat die christene ook doen.

    Nou ja jammer hmmmmm, is nou nie juis baie "christelik" van my om jou so te "spot" nie maar ouens soos ek raak ook maar gat vol vir die twak wat mense kan kwytraak en simpel vrae vra. Jy het duidelik nog nie met 'n satanis gepraat nie en duidelik stel jy ook nie belang nie.

    Moet ook sÍ dat ek baie keer ateÔste nie kan kwalik neem nie as jy kyk na hoe mense oor God baklei en al die kerke wat daar is nie!

    Maar net omdat jy nie self seker is dat ek 'n broer het wat in Upington bly nie, beteken dit nie ek het nie 'n broer in Upington nie!
    Aristotle: "We make war that we may live in peace"

Bladsy 1 van 2 12 LaasteLaaste

Pos Permissies

  • Jy mag nie nuwe drade plaas nie
  • Jy mag nie poste plaas nie
  • Jy mag nie aanhangsels plaas nie
  • Jy mag nie u poste wysig nie
  •  
SA Topsites ::